Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

NUMSA sal aankondig wanneer werkers staak

$
0
0
NUMSA sal aankondig wanneer werkers staak

Suid-Afrika se grootste vakbond NUMSA gaan na verwagting vandag aankondig wanneer werknemers in die staal-en-ingenieurswesebedryf begin staak.

Meer as 320 000 mense is in die staal-en-ingenieurswesebedryf werksaam.

Numsa het Vrydag ’n klaringsertifikaat gekry om te staak nadat ’n dooie punt oor loonverhogings bereik is.

Die vakbond eis verhogings van 15% ongeag die sukkelende ekonomie.

The post NUMSA sal aankondig wanneer werkers staak appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!