![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-326-150x150.png)
Ekonome meen dat die ekonomiese situasie van so ‘n aard is dat rentekoerse verlaag behoort te word.
Die ekonoom, Ulrich Joubert sê dit is egter onwaarskynlik dat die Reserwebank Donderdag na sy monetêre beleidsvergadering ‘n verlaging in tentekoerse sal aankondig.
Hy sê die ekonomie is pap, werkloosheid is hoog en inflasie neig afwaarts, maar die Reserwebank sal waarskynlik baie versigtig wees voordat hy rentekoerse verlaag.
The post “Die ekonomie is pap” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.