Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

2 rowers gearresteer, derde doodgeskiet

$
0
0
2 rowers gearresteer, derde doodgeskiet

Die polisie het gisteraand twee vermeende rowers gearresteer en ‘n derde doodgeskiet tydens ‘n roofpoging by ‘n onderneming in Edenvale, Johannesburg.

Die verdagtes is aangekeer toe hulle probeer het om uit ‘n drankwinkel te vlug en op die polisie geskiet het.

Die polisie het op drie wapens beslag gelê en soek na nog verdagtes.

The post 2 rowers gearresteer, derde doodgeskiet appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!