![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/WKF-2017-banner-1-3-150x150.jpg)
Suid-Afrika se grootste vakbond NUMSA het vandag met ’n landwye staking gedreig op ’n skaal wat nog nooit voorheen gesien is nie.
Die hoofsekretaris van die vakbond, Irvin Jim, spog dat die beplande staking die reeds sukkelende Suid-Afrikaanse ekonomie tot ’n stilstand sal bring.
The post NUMSA dreig met landwye staking appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.