!["Siekefondse gaan ineenstort"](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/stethoscope-29-150x150.jpg)
’n Kenner in die gesondheidsbedryf het gemaan dat siekefondse onder bedrog, misbruik en vermorsing gaan ineenstort as daar nie vinnig iets gedoen word om dit hok te slaan nie.
Die mediese adviseur vir forensiese ondersoeke van Medscheme, Gregory Pratt, sê die situasie moet dringend aandag kry voordat die Nasionale Gesondheidsversekering in werking gestel word.
The post “Siekefondse gaan ineenstort” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.