![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/Police_badge-48-150x150.jpg)
Die Vrystaatse polisie ondersoek die dood van ‘n vermeende bendelid wat na bewering deur vigilantes in die Rocklands-woonbuurt buite Bloemfontein doodgemaak is.
‘n Groep inwoners het die 21-jarige man voorgekeer en hom daarvan beskuldig dat hy hulle terroriseer.
The post Vermeende bendelid doodgemaak deur vigilantes appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.