Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Kommissie begin ondersoek na openbare vervoer

$
0
0
Kommissie begin ondersoek na openbare vervoer

Die Mededingingskommissie het begin met sy markondersoek na openbare
vervoer.

Dit volg te midde van toenemende klagtes van pendelaars oor die swak diens van die stedelike treinpendeldiens Metrorail asook die groei van die app-gegronde taxidiens Uber in mededinging met meter taxi’s.

Die kommissie het die verwysingsraamwerk vir die ondersoek al in Mei bekend gemaak en vra nou voorleggings van die publiek en belanghebbendes.

The post Kommissie begin ondersoek na openbare vervoer appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!