Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bfn-man geskiet tydens stryery oor ‘n vrou

’n Man van Bloemfontein wat Sondagoggend twee keer geskiet in ’n stryery, glo oor ’n vrou, se toestand in die MediClinic Bloemfontein is nog onbekend. Netwerk24 berig die vermeende skieter is kort ná...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Meld klagtes oor riool so aan

Inwoners word aangemoedig om die Groen Skerpioene te nader oor voortslepende rioolprobleme in Bloemfontein wat aangemeld is, maar nie opgelos word nie. Die onlangse staking deur die Suid-Afrikaanse...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Guptas se invloed strek tot binne die Presidensie

Dit blyk uit die jongste uitgelekte Gupta eposse dat die familie se invloed tot binne die Presidensie gestrek het en dat minstens drie senior staatsamptenare direkte toegang tot pres. Jacob Zuma gehad...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Personeel by polisie se noodoproepsentrum staak

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het gebeurlikheidsplanne ingestel te midde van die staking deur personeel by sy noodoproepsentrum, 10111, wat vandag begin. Polisiebeamptes sal die 22 sentrums landwyd...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Eskom maak finansiële resultate bekend

Eskom maak vandag sy finansiële resultate bekend te midde van die voortgesette omstredenheid oor die verwagte uitbetaling van buitensporige sogenaamde prestasiebonusse aan senior bestuurslui van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

SAKP teen Zuma, ANC

President Jacob Zuma het gal gebraak oor die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty se persoonlike aanvalle op hom en die ANC se alliansievennoot se optrede as dié van ‘n opposisieparty bestempel. Zuma het ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man glo doodgeskok naby treinstasie

’n 20-jarige man is gister vermoedelik naby die Du Toit treinstasie op Cloetesville in die Wes-Kaap doodgeskok. Paramedici het die man se liggaam langs die treinspoor aangetref. Nadere besonderhede oor...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Disteneng: Polisie gebruik rubberkoeëls teen betogers

Die polisie het vanoggend betogende inwoners van ‘n plakkerskamp naby Pietersburg/ Polokwane in Limpopo met rubberkoeëls uiteengejaag. Padversperrings soos klippe en brandende bande is ook van die pad...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pardesi in hof oor Nkandla-opgraderings

Die dissiplinêre verhoor van ‘n amptenaar van die departement van openbare werke in verband met beweerde onreëlmatige opgraderings aan president Jacob Zuma se privaat Nkandla-woning vind vandag in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Werkers van Sanparke staak

‘n Loonstaking deur werkers van Sanparke gaan vandag landwyd voort. ‘n Aantal werknemers wat lede van die vakbond Hospersa is, het nie vir werk opgedaag nie. Die polisie, weermaglede en vrywilligers...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dissiplinêre stappe teen Koko

Eskom se voorsitter, Zethembe Khoza, het bekend gemaak dat Eskom dissiplinêre stappe teen sy voormalige waarnemende uitvoerende hoof, Matshela Koko, gaan doen vir die beweerde oortreding van reëls wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Honderde plakkers deur Rooimiere uitgesit

Die Rooimiere het honderde plakkers uit die Fattis Mansion-woonstelblok in die Johannesburgse middestad uitgesit. Die hooggeregshof in Johannesburg het in April ‘n uitsettingsbevel aan die eienaar van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SAUK aanvaar Aguma se bedanking

Die SAUK het die bedanking van die geskorste waarnemende bestuurshoof, James Aguma aanvaar. Volgens die ooreenkoms sal die SAUK aanklagte teen Aguma laat vaar in ruil vir sy bedanking. Strafregtelike...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koop en Verkoop – 19 Julie 2017

POSTE EN BETREKKINGS Goeie middag. Opsoek na aupair werk in bfn. Goeie verwysings. Kontak nr. 079 452 8511 Koop And Verkoop Afdeling 1 Goei More Ek Is Liza Ek Is Opsoek Na Werk Asb Uitslaap Vir Vyfdag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sisulu vaar uit teen ANC-Vroueliga

Die ANC-Vroueliga sê die ANC-parlementslid en kandidaat in dié party se leierskapstryd, Lindiwe Sisulu, moet die regte strukture gebruik om haar ontevredenheid oor die vroueliga se kandidaat te opper....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kaapstad se waterverbruikvlakke is kommerwekkend

Die Stad Kaapstad sê die jongste waterverbruikvlakke is uiters kommerwekkend. Die gebruik van water het verlede week die daaglikse teiken van 500-miljoen liter met 143-miljoen liter oorskry. Xanthea...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sir Lowry’s pas gesluit weens botsing

Sir Lowry’s pas tussen die Strand en Grabouw is gesluit ná ‘n botsing in die pas waarin twee vragmotors, ‘n ligte afleweringsvoertuig en ‘n polisievoertuig betrokke was. Motoriste is versoek om...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

ANC se hoofsweep vermis

Die ANC se hoofsweep in die Vrystaatse wetgewer, die 67-jarige Neels van Rooyen is as vermis aangemeld, maar die polisie vermoed in dié stadium nog geen vuilspel nie. Netwerk24 berig dat Van Rooyen van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mpumalanga: Beurtkrag word toegepas

Beurtkrag word sedert vanoggend in sekere woonbuurte in eMalahleni/Witbank in Mpumalanga toegepas. Volgens ‘n verklaring deur die munisipaliteit word dit gedoen om kragverliese weens onbeheerste...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Guptas se rekeninge gesluit

Die Bank van Baroda het volgens berigte die Guptas se rekeninge gesluit en werknemers van hulle beleggingsmaatskappy Oakbay in die duister gelaat oor die voortgesette betaling van hulle salarisse. Die...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live