Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Guptas se invloed strek tot binne die Presidensie

$
0
0

Dit blyk uit die jongste uitgelekte Gupta eposse dat die familie se invloed tot binne die Presidensie gestrek het en dat minstens drie senior staatsamptenare direkte toegang tot pres. Jacob Zuma gehad het.

Die Guptas het die amptenare met geskenke, gunste en gawes oorlaai.

Ondersoeke deur joernaliste dui daarop dat hulle die mees senior personeel, onder wie die hoof van die presidensiële beskermingsdiens, geteiken het.

The post Guptas se invloed strek tot binne die Presidensie appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!