Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Personeel by polisie se noodoproepsentrum staak

$
0
0
Personeel by polisie se noodoproepsentrum staak

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het gebeurlikheidsplanne ingestel te midde van die staking deur personeel by sy noodoproepsentrum, 10111, wat vandag begin.

Polisiebeamptes sal die 22 sentrums landwyd tydens die staking beman.

Die hoofsekretaris van die polisievakbond SAPU, Oscar Skommere, sê hulle is nie op dieselfde salarisskaal as werkers van ander staatsdepartemente se oproepsentrums nie, ofskoon hulle noodsentrum die besigste van almal is.

The post Personeel by polisie se noodoproepsentrum staak appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!