Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Disteneng: Polisie gebruik rubberkoeëls teen betogers

$
0
0
Disteneng: Polisie gebruik rubberkoeëls teen betogers

Die polisie het vanoggend betogende inwoners van ‘n plakkerskamp naby Pietersburg/ Polokwane in Limpopo met rubberkoeëls uiteengejaag.

Padversperrings soos klippe en brandende bande is ook van die pad verwyder.

Inwoners van die Disteneng woonbuurt betoog teen ‘n beslissing van die hooggeregshof dat hulle van die grond padgee wat hulle tans onwettig beset.

The post Disteneng: Polisie gebruik rubberkoeëls teen betogers appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!