’n 20-jarige man is gister vermoedelik naby die Du Toit treinstasie op Cloetesville in die Wes-Kaap doodgeskok.
Paramedici het die man se liggaam langs die treinspoor aangetref.
Nadere besonderhede oor die voorval word nog ingewag.
The post Man glo doodgeskok naby treinstasie appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.