Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Pardesi in hof oor Nkandla-opgraderings

$
0
0
Pardesi in hof oor Nkandla-opgraderings

Die dissiplinêre verhoor van ‘n amptenaar van die departement van openbare werke in verband met beweerde onreëlmatige opgraderings aan president Jacob Zuma se privaat Nkandla-woning vind vandag in Durban plaas.

Jayshree Pardesi was lid van ‘n bodbeoordelingskomitee wat dit glo goedgekeur het dat daar van die ooptenderooreenkoms afgewyk word.

Pardesi is een van tien amptenare teen wie dissiplinêre stappe gedoen word.

The post Pardesi in hof oor Nkandla-opgraderings appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!