Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Sir Lowry’s pas gesluit weens botsing

$
0
0
Sir Lowry’s pas gesluit weens botsing

Sir Lowry’s pas tussen die Strand en Grabouw is gesluit ná ‘n botsing in die pas waarin twee vragmotors, ‘n ligte afleweringsvoertuig en ‘n polisievoertuig betrokke was.

Motoriste is versoek om alternatiewe roetes te gebruik.

‘n Woordvoerder van Kaapstad se verkeersdienste, Maxine Bezuidenhout, sê diesel het op die pad gemors en werkers is nog besig om dit te verwyder.

The post Sir Lowry’s pas gesluit weens botsing appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!