Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Kaapstad se waterverbruikvlakke is kommerwekkend

$
0
0
Net 105 dae se drinkwater oor vir Kaapstad

Die Stad Kaapstad sê die jongste waterverbruikvlakke is uiters kommerwekkend.

Die gebruik van water het verlede week die daaglikse teiken van 500-miljoen liter met 143-miljoen liter oorskry.

Xanthea Limberg van die stadsraad sê daar is nog te veel mense wat nie gehoor gee aan oproepe en waarskuwings om water spaarsaam te gebruik nie.

The post Kaapstad se waterverbruikvlakke is kommerwekkend appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!