Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Guptas se rekeninge gesluit

$
0
0
GUPTAS GAAN HOFDOKUMENTE INDIEN

Die Bank van Baroda het volgens berigte die Guptas se rekeninge gesluit en werknemers van hulle beleggingsmaatskappy Oakbay in die duister gelaat oor die voortgesette betaling van hulle salarisse.

Die besluit van die Indiese staatsbeheerde bank volg nadat Suid-Afrikaanse banke vroeër geweier het om verder met die omstrede familie sake te doen.

Werkers van Oakbay se media-filiaal, die koerant The New Age en die televisiediens ANN7, het aan IOL bevestig dat bestuur die nuus op ‘n vergadering aan hulle oorgedra het.

Die hoofbestuurder van Baroda se tak in Johannesburg, Shaikh Rauf, is blykbaar terug Indië toe.

The post Guptas se rekeninge gesluit appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!