Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reuse bosbrande in Frankryk

Reuse bosbrande in die suid-ooste van Frankryk het 10 000 mense oornag holderstebolder uit hulle huise laat vlug. Honderde brandbestryders ondersteun deur vliegtuie probeer om die brande onder beheer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kardinaal in hof oor seksuele oortredings teen kinders

Die tesourier van die Vatikaan is die mees senior amptenaar van die Katolieke Kerk nog wat aangekla word van destydse seksuele oortredings teen kinders. Die 76-jarige kardinaal George Pell, wat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

2 Ierse rugbyspelers van verkragting aangekla

Die Ierse rugbyspelers en Ulster-sterre Paddy Jackson en Stuart Olding is deur die polisie in Noord-Ierland van verkragting aangekla. Die twee spelers is in Junie 2016 in hegtenis geneem oor die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nog geen besluit oor geheime stemming

Die Parlement sê nog geen besluit oor ‘n geheime stemming tydens ‘n mosie van wantroue in pres. Jacob Zuma, is geneem nie. Die mosie is deur die DA-leier, Mmusi Maimane ingedien word deur die UDM en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Protesoptrede by KSUT

‘n Noodvergadering word vandag by die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie gehou om kwessies te bespreek wat daartoe gelei het dat klasse by die universiteit opgeskort is. Die universiteit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tennisafrigter (68) gearresteer oor seksklagtes

Die pa van die voormalige Aussie-tennisster Mark Philippoussis is by sy huis in San Diego, Kalifornië, in hegtenis geneem weens die beweerde seksuele molestering van twee kinders wat hy afgerig het....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die bloedigste jaar nóg

Alle aanduidings is dat vanjaar een van die bloedigste jare nóg kan wees wat plaasaanvalle en -moorde in Suid-Afrika betref. Volgens TLU SA was daar tussen 1 Januarie en 26 Julie 246 plaasaanvalle...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Korrupsie kniehalter groei in die land”

Die voormalige minister van Finansies, Pravin Gordhan, sê korrupsie kniehalter groei in die land. Gordhan en sy voormalige adjunk, Mcebisi Jonas, was sprekers by ‘n seminaar by die Universiteit van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

4 liggame uit goudmyn gehaal

Die liggame van vier onwettige myners is uit die Agnes-goudmyn naby Barberton in Mpumalanga gehaal. Die myners is dood in ‘n rotsstorting in ‘n ongebruikte skag van die myn. Die vier slagoffers se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou betrap met renosterhoring op lughawe

‘n Jong Sjinese vrou sal vandag in die landdroshof in Kemptonpark verskyn nadat sy met elf stukke renosterhoring op die OR Tambo-lughawe betrap is. Meer as 20 kilogram renosterhoring is in haar reistas...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koop en Verkoop – 26 Julie 2017

POSTE EN BETREKKINGS ʼn Tradisionele Boere Orkes is opsoek na ‘n ervare kitaarspeler. Kontak asb vir Jimmy op 084 814 0895.” “Goeie middag, ek is opsoek na iemand wat my graad 11 dogter met Wiskunde kan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Betogers sien rooi oor swak dienslewering

Ongeveer 500 betogers het vanoggend vroeg Strandfonteinweg by Grassy Park op die Kaapse Vlakte met brandende bande versper en verbygaande voertuie onder die klippe gesteek. Die betogers is van Phulami...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

2 vas oor ongeslypte diamante

Twee mans is in Kaapstad in hegtenis geneem vir die onwettige besit van vyftien ongeslypte diamante ter waarde van R1 miljoen. Die polisie het op inligting gereageer en die twee mans, albei 25 jaar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stapper op Tafelberg gered na val

‘n 67-jarige stapper wat gister op Tafelberg in Kaapstad geval en vermoedelik ‘n been gebreek het, is kort na middernag deur nooddienswerkers op ‘n draagbaar geplaas met die kabelspoorkar van die berg...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Transsekuele persone mag nie in weermag wees nie”

Die Amerikaanse president, Donald Trump se aankondiging op Twitter dat transseksuele persone nie meer in enige posisie in dié land se weermag mag dien nie, het skerp kritiek van aktiviste en sommige...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

ANC vergader oor ekonomiese groei

Die ANC sê hy gaan by die party se nasionale uitvoerende komitee vergadering vandag in Pretoria pogings aanwend om ekonomiese groei in Suid-Afrika te stimuleer en beleggers na die land terug te lok. ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Khoza reël haar eie veiligheidsbeskerming

Die ANC-parlementslid, Makhosi Khoza, het polisiebeskerming geweier en bekendgemaak dat sy haar eie veiligheidsbeskerming gereël het. Khoza is beskerming aangebied omdat sy doodsdreigemente ontvang...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Presidentskandidate gewaarsku om versigtig te wees

Die ANC het voornemende presidentskandidate gewaarsku om versigtig te wees oor die uitlatings wat hulle maak en om nie te probeer om die ANC se beleid te herformuleer nie. Die ANC-veteraan, Lindiwe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou gekaap, met suur gegooi

’n Vrou is gister middag in Maraisburg, wes van Johannesburg gekaap en hierna met suur gegooi. Die vrou het chemiese brandwonde aan haar gesig en bors opgedoen. Die motief vir die suuraanval is nie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mosie van wantroue in Zille misluk

Die ANC se wantrouemosie in die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, het gisteraand misluk. Die ANC in die provinsiale wetgewer het vroeër die maand die mosie teen Zille ingedien nadat sy en die DA ’n...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live