Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Tennisafrigter (68) gearresteer oor seksklagtes

$
0
0
Tennisafrigter (68) gearresteer oor seksklagtes

Die pa van die voormalige Aussie-tennisster Mark Philippoussis is by sy huis in San Diego, Kalifornië, in hegtenis geneem weens die beweerde seksuele molestering van twee kinders wat hy afgerig het.

Die 68-jarige tennisafrigter Nick Philippoussis is in hegtenis geneem nadat ondersoekbeamptes voldoende bewyse gevind het om die seksklagtes te ondersteun.

Die ondersoek is na berig word nog in sy beginstadium.

The post Tennisafrigter (68) gearresteer oor seksklagtes appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!