![Protesoptrede by KSUT](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-361-150x150.png)
‘n Noodvergadering word vandag by die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie gehou om kwessies te bespreek wat daartoe gelei het dat klasse by die universiteit opgeskort is.
Die universiteit het Maandag alle lesings vir gister en vandag gekanselleer om die veiligheid van personeel en studente te verseker.
Die besluit volg na protesoptrede deur studente en ingekontrakteerde werkers op die Bellville-kampus.
The post Protesoptrede by KSUT appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.