![rosestad-100-6-nuus-plaasaanvalle-plaasmoorde](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/Rosestad-100.6-Nuus-Plaasaanvalle-Plaasmoorde-150x150.jpg)
Alle aanduidings is dat vanjaar een van die bloedigste jare nóg kan wees wat plaasaanvalle en -moorde in Suid-Afrika betref.
Volgens TLU SA was daar tussen 1 Januarie en 26 Julie 246 plaasaanvalle waarin 47 mense vermoor is.
Die landbou-unie se se assistant-hoofbestuurder van beleidskakeling, Chris van Zyl, sê die plaasmoordsyfer is baie hoër as verlede jaar dié tyd.
The post Die bloedigste jaar nóg appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.