![DA: "ondersoek 'rogue unit' binne die SAID"](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/pravin-gordhan-150x150.jpg)
Die voormalige minister van Finansies, Pravin Gordhan, sê korrupsie kniehalter groei in die land.
Gordhan en sy voormalige adjunk, Mcebisi Jonas, was sprekers by ‘n seminaar by die Universiteit van Johannesburg.
Gordhan sê die diefstal van openbare hulpbronne lei tot ‘n afname in sakevertroue.
The post “Korrupsie kniehalter groei in die land” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.