!['60 ONWETTIGE MYNWERKERS IS AL ONDERGRONDS DOOD'](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/Rio-2016-Paralympic-Games_1-21-150x150.jpg)
Die liggame van vier onwettige myners is uit die Agnes-goudmyn naby Barberton in Mpumalanga gehaal.
Die myners is dood in ‘n rotsstorting in ‘n ongebruikte skag van die myn.
Die vier slagoffers se kollegas het hul liggame na die oppervlak gebring.
The post 4 liggame uit goudmyn gehaal appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.