Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Vrou betrap met renosterhoring op lughawe

$
0
0
Jagter kry tronkstraf oor renosterhorings

‘n Jong Sjinese vrou sal vandag in die landdroshof in Kemptonpark verskyn nadat sy met elf stukke renosterhoring op die OR Tambo-lughawe betrap is.

Meer as 20 kilogram renosterhoring is in haar reistas gekry.

Sy was van Lusaka in Zambië na Hongkong onderweg toe sy deur doeanebeamptes op die lughawe in Kempton Park voorgekeer is.

The post Vrou betrap met renosterhoring op lughawe appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!