![Onderhoude vir nuwe OB](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/makhosikhoza-150x150.jpg)
Die ANC-parlementslid, Makhosi Khoza, het polisiebeskerming geweier en bekendgemaak dat sy haar eie veiligheidsbeskerming gereël het.
Khoza is beskerming aangebied omdat sy doodsdreigemente ontvang nadat sy in die openbaar ‘n beroep op president Jacob Zuma gedoen het om te bedank.
Khoza sê op haar Facebook-bladsy dat sy nie die minister van polisie en sy adjunk se aanbod, dat sy beskerm sal word, kan aanvaar nie, omdat sy hulle nie vertrou nie.
The post Khoza reël haar eie veiligheidsbeskerming appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.