![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-360-150x150.png)
Die Ierse rugbyspelers en Ulster-sterre Paddy Jackson en Stuart Olding is deur die polisie in Noord-Ierland van verkragting aangekla.
Die twee spelers is in Junie 2016 in hegtenis geneem oor die beweerde voorval in Belfast.
Hulle is vrygelaat hangende ’n polisieverslag wat na die aanklaer gestuur is vir ondersoek.
Die spelers gee hul volle samewerking en het die aantygings ten sterkste ontken.
The post 2 Ierse rugbyspelers van verkragting aangekla appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.