Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Mosie van wantroue in Zille misluk

$
0
0

Die ANC se wantrouemosie in die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, het gisteraand misluk.

Die ANC in die provinsiale wetgewer het vroeër die maand die mosie teen Zille ingedien nadat sy en die DA ’n skikkingsooreenkoms bereik het.

Die DA se 26 lede, asook die ACDP se een lid het teen die mosie gestem, terwyl die ANC se 12 lede daarvoor gestem het en die EFF buite stemming gebly het.

The post Mosie van wantroue in Zille misluk appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!