![Transitorooftog: 4 verdagtes gearresteer](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/Police_badge-47-150x150.jpg)
’n Vrou is gister middag in Maraisburg, wes van Johannesburg gekaap en hierna met suur gegooi.
Die vrou het chemiese brandwonde aan haar gesig en bors opgedoen.
Die motief vir die suuraanval is nie bekend nie en die polisie stel ondersoek in.
The post Vrou gekaap, met suur gegooi appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.