Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Betogers sien rooi oor swak dienslewering

$
0
0
Nog geweld deur betogers

Ongeveer 500 betogers het vanoggend vroeg Strandfonteinweg by Grassy Park op die Kaapse Vlakte met brandende bande versper en verbygaande voertuie onder die klippe gesteek.

Die betogers is van Phulami Village is glo ontevrede oor swak dienslewering en ’n tekort aan behuising.

Hulle het gevra om met die wykraadslid Shanen Rossouw oor hul klagtes te praat.

The post Betogers sien rooi oor swak dienslewering appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!