![3 van Tafelberg af gered](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/GOPR0077-table-mountain-from-devils-resize-150x150.jpg)
‘n 67-jarige stapper wat gister op Tafelberg in Kaapstad geval en vermoedelik ‘n been gebreek het, is kort na middernag deur nooddienswerkers op ‘n draagbaar geplaas met die kabelspoorkar van die berg af geneem.
Intussen gaan die soektog na ‘n vermiste 32-jarige stapper van Wellington in die Boland vandag voort.
Jayde Douman het Saterdag vermis geraak terwyl hy alleen op ‘n staproete in die Bainskloof-pas was.
The post Stapper op Tafelberg gered na val appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.