![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-150x150.png)
Die Amerikaanse president, Donald Trump se aankondiging op Twitter dat transseksuele persone nie meer in enige posisie in dié land se weermag mag dien nie, het skerp kritiek van aktiviste en sommige politici ontlok.
‘n Transseksuele -aktivis, Mara Keisling sê Trump se aankondiging beteken dat 15 000 opgeleide en gemotiveerde soldate afgedank moet word.
Die Withuis se woordvoeder, Sarah Sanders, sê die Trump administrasie gaan saam met die Pentagon werk om te besluit hoe die proses voortgesit gaan word.
The post “Transsekuele persone mag nie in weermag wees nie” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.