![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/KOOP-EN-VERKOOP-WOENSDAG-65-150x150.png)
POSTE EN BETREKKINGS
Goeie middag. Opsoek na aupair werk in bfn. Goeie verwysings. Kontak nr. 079 452 8511
Koop And Verkoop Afdeling 1 Goei More Ek Is Liza Ek Is Opsoek Na Werk Asb Uitslaap Vir Vyfdag Of Drie Dag My Nommer Is 0638496760 of 0734777943 asb tog dankie
Ek is op soek na huiswerk Woensdae en Donderdae vir my baie betroubare bediende van 17jaar Dave 0741902442
My nam is sarah ek suk asebelif werk fer 2 da deisda en fereidag ek esbetrubar my nomer 0782339294 dankie
Ek is Andries Steyn n gesig gestrem ek is opsoek na werk iets wat ek met my hande kan doen kan riempies stoele en banke reg maak bel my by 076 3240 108
Koop en verkoop program: ek is op soek na werk: is tuisversorger woon in: goeie verw. MARINDA 0722011510
Werksgeleentheid: 8 nagte per maand,Lodge Suide! verdien R1600 min. E-pos verkorte c.v. info@sleepoversa.co.za
Soek werk::- Huiswerk 3 AF 5 dag Assemblief!! Naam Sarah Ngalo cell 071 749 1790.
_______________________________________________________________________________
VERKOPE
Ons het ‘n 500 liter en 700 liter, lang-afstand dieseltenks vir vragmotors te koop.
Vir die 500 liter dieseltenk, vra ons R 2 900.00.
Vir die 700 liter dieseltenk, vral ons R 3 200.00.
Belangstellendes kan my skakel by 0514082199 gedurende kantoorure of by 0729575869, alle ure.
Te koop: elektriese warmkomberse soos nuut enkelbed R120 en dubbelbed R240. Tweedehandse dakteëls 200 teëls vir R200 onh. Gaatjie hardboard x3 velle van 2,4m x 1,5m groot R200. Skakel 072 712 7715
te ruil vir kontant Rol Saag klein tipe lem verstelbaar goeie toestand R1200 rand skakel vir Casper 0825546449
Ek verkoop n hout sitkamerstel 6 sitplek nog baie mooi vir R1500 ohb en hout enkel bed met matras vir R500. Skakel 061 381 8470
Koop en verkoop Afdeling 2 Ek het 4 wielvellings(Rims) vir n 1400 Corsa Utility bakkie in uitstekende toestand met hulle hubcaps en boute te koop vir R600.Pas op corsa bakkies tussen 2006 tot 2011.Kontak Morne by 0844003948
Koop en verkoop Afdeling 2. 40cm motor fiets veiligheids valheim R280, Staal 2 deur toesluit kabinet 1.5meter h?og, 106cm lank, 46cm breed R650, nuwe 83cm lank INDIESE Krieket Kolf R165 SEL 0835651616
KOOP EN VERKOOP AFD 2 LG WASMASJIEN l4KG TURBO DRUM PUIK TOESTAND SOOS NUUT R3000 SKAKEL 072 659 2l75
Verkoop ‘n skuifie projektor te koop vir R200. Nog in goeie werkende toestand. Skakel 082 450 3861
Koop en verkoop Afdeling 2. Nuwe Stanley Bailey nr 7 staal, 57cm lank houtskaaf R740; sel 0783929989
Afdeling 2 Koop en Verkoop Ek het n Hout Lessenaar met laaitjies vir R400 Het ook n Hout Bad kassie met deure vir R400 dan n nuwe Parafien tweeplaat stofie nog nuut vir R200 Kontak 0834799649 Baie dankie
_________________________________________________________________________
OPSOEKE
Benodig ‘n glyplank asseblief. Indien enige een kan help kontak vir Raymond by 079 916 3642
Koop en verkoop , 3 soek 5vt sleepwaentjie in goeie toestand , 0824618157
Pensionaris opsoek na goedkoop klein enkelkamer met geriewe. 0739115861
Afdeling 3 soek ou langspeel plate asb 0799498798
Little Shop 1
Iemand weet nie dalk waar kan ek nog van die vorige versameling van die mini-kruideniers
LITTLE SHOP EEN kry nie. My versameling is net halfpad en ek wil graag my versameling volmaak.
Laat weet asseblief vir my as u dalk van iemand weet wat dalk daarvan kan hê en dit nie wil hê nie, ek sal
dit graag by hulle wil oorneem. My kontaknommer is 084 4097 017 of my kantoor nommer is 051 4053725.
Ek is op soek na na chargervir n herlaaibaare eyerboor. Skakel 082 358 4807
Soektogte Elektriese Vleissaag Sel no 0793764301
ek soek enige kleur verf Vensters hand vatsels kaste hand vatsels asook plate vir plate speler en klein en groot Asbes Swane. skakel Martjie 0827732401
EK SOEK ASSEBLIEF:
‘n GROOT SLAAP BED OF SLAAP RING VIR ‘N GROOT HOND VIR BINNESHUIS ASSEBLIEF ASOOK ‘N GROOT HONDEHOK ( ASBES HOKKE TE KLEIN).
SKAKEL: 079 – 5034709
______________________________________________________________________________
BETAALDE ADV
Kontak Agri-M vir jou windpomp herstelwerk & benodighede.
‘n Trotse verskaffer van boorgatpompe & die Roesvrye Plastiese Boorgatstelsel.
Kom besoek ons in Glen weg 60B, Hilton, Bloemfontein of kontak ons by 051 4300 944.
Meduim size tradisionele Yorkshire terriers hondjies te koop. Nog net een tefie en twee reuntjies oor. Kan geregistreerd of ongeregistreerd word. Hul sal ingeent, ontwurm en vet gecheck word. Skakel Alecia by 064 755 3772
The post Koop en Verkoop – 19 Julie 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.