Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Dissiplinêre stappe teen Koko

$
0
0

Eskom se voorsitter, Zethembe Khoza, het bekend gemaak dat Eskom dissiplinêre stappe teen sy voormalige waarnemende uitvoerende hoof, Matshela Koko, gaan doen vir die beweerde oortreding van reëls wat met verkryging verband hou.

Koko is vroeër geskors oor onreëlmatige kontrakte wat hy toegeken het.

Khoza het Eskom se geïntegreerde jaarresultate by Megawatt Park in Johannesburg bekend gemaak.

Hy sê danksy Eskom se goeie finansiële posisie kon Suid-Afrikaners die afgelope 23 maande beurtkrag vryspring.

The post Dissiplinêre stappe teen Koko appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!