Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Vroue van minibus-taxi’s word ontvoer, beroof, verkrag

$
0
0

Die polisie in Gauteng het ’n beloning uitgeloof vir inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming van verskeie mans wat vroue in minibus-taxi’s ontvoer, beroof en verkrag het.

Sake is van Alberton aan die Oos-Rand tot by Honeydew aan die Wes-Rand aangemeld.

Meer as 20 sake word ondersoek nadat die Gautengse polisiekommissaris in Maart ’n span speurders van die eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele oortredings aangestel het om die misdade te ondersoek.

The post Vroue van minibus-taxi’s word ontvoer, beroof, verkrag appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!