Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Brandstofpryse kan styg

$
0
0
PRYS VAN PETROL GAAN STYG

Die Automobiel-Assosiasie sê hoër internasionale brandstofpryse en ’n verswakkende rand-dollar-wisselkoers sal na verwagting daartoe lei dat brandstofpryse aan die begin van Augustus sal styg.

Die AA sê volgens die jongste syfers van die Sentrale Energiefonds sal die prys van petrol met sowat sewe sent per liter styg.

Diesel kan met ongeveer 21 sent per liter duurder word en paraffien met 19 sent ‘n liter.

The post Brandstofpryse kan styg appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!