Die kommissie wat politieke geweld en moorde in KwaZulu-Natal ondersoek, het vanoggend sy werksaamhede hervat.
Die provinsiale premier, Willies Mchunu, het intussen ‘n beroep op wetstoepassings-agentskappe gedoen om daadwerklik op te tree om misdadige elemente uit te roei wat agter politieke moorde in die provinsie sit.
The post Politieke geweld, moorde in KZN appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.