![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-315-150x150.png)
Die motorvervaardiger, Mazda, het 19 000 voertuie in Suid-Afrika herroep oor probleme met lugsakke.
Mazda Suid-Afrika sê die ondersoek handel oor lugsakke aan die passasierskant van voertuie.
Alle Mazda 2-, Mazda 6- en RX-8-modelle wat sedert 2003 vervaardig is, word geraak.
The post Mazda SA herroep voertuie oor lugsakke appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.