Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Dlamini reageer nie op doodsdreigemente nie

$
0
0

Die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor) het vanoggend gesê dit is skokkend dat die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Bathabile Dlamini, nog nie gereageer het op doodsdreigemente teen die hoof van Sassa, Thokozani Magwaza, nie.

Skoor se voorsitter, Themba Godi, het volgens Netwerk24 gesê hulle is geskok en kwaad oor die skaamtelose wetteloosheid deur ’n misdadige bende of trogvreters wat Magwaza uit sy werk wil intimideer sodat hulle die kontrak tussen Sassa en die Poskantoor kan vertraag en daardeur die deur vir die plundering van staatsgeld ooplaat.

Hy het gesê daar kan nie toegelaat word dat bestuurders uit hul poste gedwing of geskors word om korrupsie te fasiliteer nie.

The post Dlamini reageer nie op doodsdreigemente nie appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!