Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Tjokkaboot-ongeluk: 8 nog vermis

$
0
0
Tjokkaboot-ongeluk: 8 nog vermis

Agt bemanningslede word nog vermis nadat ’n tjokkaboot gister in die vroeë
oggendure in die see by St. Francisbaai in die Oos-Kaap omgeslaan het.

Die woordvoerder van die Nasionale Seereddingsinstituut, Craig Lambinon, sê een man is dood en ses van die sewe oorlewendes is in die hospitaal.

Die polisie, nooddienspersoneel, plaaslike veiligheidsmaatskappye, die NSRI, die Suid-Afrikaanse lugmag en ’n helikopter is deel van ‘n soek- en reddingsoperasie nadat noodfakkels gesien is en twee tjokkabote uitgevaar en vasgestel het dat die boot in gure weerstoestande omgeslaan het.

The post Tjokkaboot-ongeluk: 8 nog vermis appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!