Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

R10 miljoen aan geskenke vir amptenare

$
0
0

Die DA eis ‘n verduideliking van die minister van Behuising, Lindiwe Sisulu,
oor meer as R10 miljoen wat in die 2013/14-boekjaar aan blomme, geskenke en borgskappe vir amptenare bestee is.

DA-woordvoerder Solly Malatsi sê die party wil hê dat die minister die volle lys name van mense moet bekend maak wat voordeel getrek het uit só ’n buitensporige bedrag.

Hy sê die geld kon gebruik word om die behuisingsagterstand te verklein en sowat 100 huise te bou.

The post R10 miljoen aan geskenke vir amptenare appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!