Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

4 gesinslede sterf in motorongeluk

$
0
0
4 gesinslede sterf in motorongeluk

Vier lede van ’n gesin van Botshabelo buite Bloemfontein is almal op pad
terug van ’n begrafnis in Welkom in ‘n motorongeluk dood.

Die vier gesinslede, wie se identiteit nog nie deur die polisie bekend gemaak kan word nie, was onderskeidelik 55, 40, 34 en 4 jaar oud.

Netwerk24 berig sers. Fikiswa Matoti, polisiewoordvoerder van die Sasolburg-gebied, het bevestig ‘n klag van strafbare manslag word ondersoek.

‘n Vragmotor wat glo ‘n voertuig probeer verbysteek het, was glo verantwoordelik vir die ongeluk.

The post 4 gesinslede sterf in motorongeluk appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!