Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Vrou (19) vas oor gesteelde baba

$
0
0

’n 19-Jarige vrou is gister in die vroeë oggendure in hegtenis geneem nadat sy na bewering probeer het om ’n gesteelde baba by die Tonga-hospitaal in Mpumalanga uit te smokkel.

‘n Woordvoerder van die provinsiale gesondheidsdepartement, Dumisani Malamule, sê ’n vrou het voorgegee dat sy swanger is en kraam voordat sy ’n pasgebore baba in die kraamsaal in haar sak probeer wegsteek het.

Veiligheidswagte by die hospitaal het vinnig gereageer en die vrou aangekeer.

The post Vrou (19) vas oor gesteelde baba appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!