Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Eskom gaan groot bonusse uitbetaal

$
0
0
Eskom gaan groot bonusse uitbetaal

Eskom het bevestig dat hy bonusse van miljoene rand gaan uitbetaal aan
huidige en voormalige senior bestuurders, insluitende die afgedankte bestuurshoof Brian Molefe.

`n Woordvoerder van Eskom, Khulu Phasiwe, sê die bonusse word uitbetaal omdat dié personeel hulle teikens bereik en oortref het.

Eskom het vroeër ontken dat hy finansiële probleme ondervind en nie van November af salarisse sal kan betaal nie.

Die DA het die minister van Opernbare Ondernemings, Lynne Brown, versoek om die bonus-uitbetalings af te keur.

Die party sê die kragvoorsiener word deur onbevoegde mense bestuur.

The post Eskom gaan groot bonusse uitbetaal appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!