Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

6 bendelede in hof vir roof, verkragting

Ses vermeende bendelede, wat daarvan aangekla word dat hulle in 2015 tydens ‘n inbraak ‘n ses-jarige en 15-jarige meisie asook twee vroue herhaaldelik verkrag het, se verhoor sal vandag in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sakeman van moord op sy vrou aangekla

Die sakeman van Limpopo, Rameez Patel, wat van die moord op sy vrou aangekla word, sal vandag weet of sy borgtog van R250 000 teruggetrek gaan word. Die hof het verlede week strenger borgvoorwaardes...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Groen krag vir Kaapstad

Die burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille, het bekend gemaak dat die metro teen 2020 sowat 20% van sy energie van onafhanklike verskaffers sal kry. De Lille het tydens ‘n gesprek oor...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

1 dood, 4 beseer in botsing

Uit die Vrystaat word berig dat een persoon is dood en vier is beseer in ‘n botsing tussen twee voertuie op die R-57 tussen Sasolburg en Heilbron. Die bestuurder van die een voertuig is later in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koop en Verkoop – 19 April 2017

POSTE EN BETREKKINGS BETREKKING GESOEK Benodig u n versorger vir Tuissorg/Tuisverpleging vir oud en jonk in Bloemfontein Beskikbaar op n kort- en langtermyn basis Versorger kan dadelik begin Opgeleide...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA se kredietstatus kan laer word

Suid-Afrika se kredietstatus kan tot selfs laer vlakke afgegradeer word indien die politieke onsekerheid wat meegebring is deur die onlangse afdanking van die voormalige Minister van Finansies, Pravin...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Groot asteroïed beweeg verby die aarde

‘n Asteroïed so groot soos die Rots van Gibraltar het veilig by die aarde verbygeskiet. Die voorwerp, van amper ‘n kilometer in deursnee, het op ‘n afstand vyf keer dié van tussen die aarde en die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

DA vra raad om Motsoeneng te ontslaan

Die Demokratiese Alliansie het die tussentydse raad van die SAUK gevra om sy voormalige bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng, te ontslaan nadat hy gister in Johannesburg ‘n nuuskonferensie oor die openbare...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Inwoners dreig om ANC-lid se huis af te brand

Die inwoners van die Seven Days-woonbuurt op Mangaung buite Bloemfontein het ‘n hoofweg versper uit protes teen ’n ANC-wyksraadslid. Hulle het ook gedreig om die ANC-raadslid in Wyk 3, Khosi Mogapi, se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Partye beskuldig mekaar ná geweld op vergadering

Die ANC in Johannesburg ontken dat enige van sy lede geweld aangehits het tydens ‘n vergadering gisteraand in Midrand waartydens Johannesburg se geïntegreerde ontwikkelingsplan bespreek is. Verskeie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lede stem vir vervroegde verkiesing

Lede van die Britse parlement het gister met ‘n groot meerderheid gestem ten gunste van ‘n vervroegde verkiesing wat op 8 Junie sal plaasvind. Meer as twee-derdes van die parlementslede van alle partye...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Armlastige Bfn inwoner sonder krag

Administratiewe rompslomp is glo die rede waarom ‘n armlastige 84-jarige Bloemfonteinse inwoner se krag summier deur Centlec afgeskakel is. Netwerk24 berig die 84-jarige Chrissie Baker se krag is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hof bepaal moordenaar se toekoms na 20 jaar in tronk

’n Gevaarlike misdadiger wat as tienjarige sy eerste moord gepleeg het en as 16-jarige nog twee mense vermoor het, se toekoms sal in die hooggeregshof in Bloemfontein bepaal word nadat hy reeds 20 jaar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

SAKP gaan by Nasionale Tesourie betoog

Die Suid-Afrikaanse Kommuniste Party gaan by die Nasionale Tesourie se hoofkantoor in Pretoria betoog om klem te plaas op die beskerming van die staat se finansiële instellings teen staatskaping en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisiekonstabel glo per ongeluk doodgeskiet

‘n Polisiekonstabel op Kraaifontein naby Kaapstad, is gisteraand glo per ongeluk deur ‘n mede-konstabel doodgeskiet. ‘n Skoot het afgegaan terwyl hy besig was om sy geweer skoon te maak en die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

2 swanger vroue doodgery

Twee swanger vroue is gistermiddag op slag in Johannesburg dood toe hulle deur ‘n motor omgery is. Die twee vroue was besig om die N-14 naby die Beyers Naude afrit oor te steek toe hulle voor ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nigeriese spioenasiehoof geskors

Die Nigeriese president, Muhammadu Buhari, het die hoof van die land se nasionale intelligensieagentskap, Ayo Oke, geskors ná miljoene dollar verlede week in ‘n huis in Lagos gevind is. Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisiesersant vermoor: Vriend gearresteer

Die vriend van ’n polisiesersant van Witrivier in Mpumalanga is in hegtenis geneem in verband met haar moord. Sthembile Mdluli was verbonde aan die plaaslike voertuigdiefstaltak. Die verdagte het ná...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Direkteur van museum in Bfn glo geskors

Die Nasionale Museum in Bloemfontein is onder die vergrootglas nadat die waarnemende voorsitter van die raad die gerekende museumdirekteur op onverklaarbare wyse en eensydig geskors het. Netwerk24...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Magnaat sterf 2 maande na aanval

Die eiendomsmagnaat, Cosmas Cavaleros, is oorlede — byna twee maande nadat hy op die parkeerterrein van ʼn winkelsentrum in die ooste van Pretoria aangeval is. Maroela Media berig dat Cavaleros en ʼn...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live