Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Partye beskuldig mekaar ná geweld op vergadering

$
0
0
Partye beskuldig mekaar ná geweld op vergadering

Die ANC in Johannesburg ontken dat enige van sy lede geweld aangehits het
tydens ‘n vergadering gisteraand in Midrand waartydens Johannesburg se
geïntegreerde ontwikkelingsplan bespreek is.

Verskeie mense is beseer nadat hulle met bakstene geslaan en met stoele gegooi is.

Die burgemeester van Johannesburg, Herman Mashaba, hou ANC-raadslede vir die geweld verantwoordelik.

Die ANC sê egter daar kan duidelik op beeldmateriaal gesien word dat dit DA en EFF-lede is wat hulle tot geweld gewend het.

Die woordvoerder het wetstoepassers gevra om die voorval behoorlik te ondersoek en nie net afleidings te maak nie.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

 

The post Partye beskuldig mekaar ná geweld op vergadering appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!