Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Lede stem vir vervroegde verkiesing

$
0
0
Lede stem vir vervroegde verkiesing

Lede van die Britse parlement het gister met ‘n groot meerderheid gestem ten
gunste van ‘n vervroegde verkiesing wat op 8 Junie sal plaasvind.

Meer as twee-derdes van die parlementslede van alle partye het ten gunste van die eerste-minister, Theresa May, se voorstel gestem.

May sê ‘n verkiesing is nodig om haar hand te versterk in die onderhandelinge om die Europese Unie te verlaat en haar kritici se monde te snoer.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

 

The post Lede stem vir vervroegde verkiesing appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!