Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Hof bepaal moordenaar se toekoms na 20 jaar in tronk

$
0
0
Hof bepaal moordenaar se toekoms na 20 jaar in tronk

’n Gevaarlike misdadiger wat as tienjarige sy eerste moord gepleeg het en as
16-jarige nog twee mense vermoor het, se toekoms sal in die hooggeregshof in
Bloemfontein bepaal word nadat hy reeds 20 jaar tronkstraf uitgedien het.

Netwerk24 berig die 37-jarige Eric Dikoko is destyds deur twee psigiaters as ’n
psigopaat verklaar.

Hy is in April 1997 deur regter Fox van Coppenhagen in die
hooggeregshof op twee aanklagte van moord, een van poging tot moord, twee van roof en die onwettige besit van ’n vuurwapen en ammunisie vir ’n onbepaalde tyd tronk toe gestuur.

Daar is beslis dat hy ná 20 jaar weer voor die hof gebring moet word vir die heroorweging van dié vonnis.

Verskeie verslae moet bekom word en die gemeenskap se veiligheid sal ook in ag geneem word voordat regter Johann Daffue oor sy toekoms besluit.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

 

The post Hof bepaal moordenaar se toekoms na 20 jaar in tronk appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!