Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SAKP gaan by Nasionale Tesourie betoog

$
0
0
SAKP gaan by Nasionale Tesourie betoog

Die Suid-Afrikaanse Kommuniste Party gaan by die Nasionale Tesourie se
hoofkantoor in Pretoria betoog om klem te plaas op die beskerming van die staat se finansiële instellings teen staatskaping en korrupsie.

Die SAKP vra ook dat die Posbank versterk word sodat dié instelling die betaling van maatskaplike toelaes kan oorneem.

Die SAKP se provinsiale sekretaris in Gauteng, Jacob Mamabolo sê hulle wil keer dat Suid-Afrika verval tot ‘n neo-koloniale speelplek vir die Gupta’s, die Ruperts, Allan Gray en die Oppenheimers.

Die SAKP spreek hom ook skerp uit teen president Jacob Zuma oor die afdanking van die vorige minister van finansies, Pravin Gordhan.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

 

The post SAKP gaan by Nasionale Tesourie betoog appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!