![Polisiekonstabel glo per ongeluk doodgeskiet](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/Shooting-11-150x150.jpg)
‘n Polisiekonstabel op Kraaifontein naby Kaapstad, is gisteraand glo per ongeluk deur ‘n mede-konstabel doodgeskiet.
‘n Skoot het afgegaan terwyl hy besig was om sy geweer skoon te maak en die oorledene in die rug getref.
Netwerk24 berig dat die twee konstabels deel is van die polisie se stabiliseringseenheid wat ontplooi is om bendegeweld in die buurt stop te sit.
The post Polisiekonstabel glo per ongeluk doodgeskiet appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.