Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Nigeriese spioenasiehoof geskors

$
0
0
Nigeriese spioenasiehoof geskors

Die Nigeriese president, Muhammadu Buhari, het die hoof van die land se nasionale intelligensieagentskap, Ayo Oke, geskors ná miljoene dollar verlede week in ‘n huis in Lagos gevind is.

Die spioenasiehoof het aangevoer dat die geld aan sy agentskap behoort en dat dit gebruik word vir sogenaamde koverte operasies.

Die president het opdrag gegee dat ‘n ondersoek ingestel word of die land se intelligensieagentskap die miljoene dollar op wettige wyse bekom het.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

 

The post Nigeriese spioenasiehoof geskors appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!