![Polisiesersant vermoor: Vriend gearresteer](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/Handcuffs-39-150x150.jpg)
Die vriend van ’n polisiesersant van Witrivier in Mpumalanga is in hegtenis geneem in verband met haar moord.
Sthembile Mdluli was verbonde aan die plaaslike voertuigdiefstaltak.
Die verdagte het ná intensiewe ondervraging ondersoekers na die moordtoneel in ‘n plantasie naby Sabie gelei waar haar verminkte oorskot gekry is.
The post Polisiesersant vermoor: Vriend gearresteer appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.